Diatomiet se aanwending as filtreermateriaal in die wynmaakproses word elders op die internerrrrrrrrrrrrrr in Engels beskryf. U kan ook 'n gratis e-boek in Engels oor filtermateriaal hier aflaai, met komplimente van die firma Dicalite.
Wees egter versigtig! Filtergraad diatomiet kom meestal uit soutwaterbronne en is NIE eetbaar vir mens of dier of plant nie en kan u tuingrond besoedel. As u diatomiet vir tuisgebruik aankoop, maak SEKER dat daar op die houer staan dat dit EETBAAR is.
Ons werk nog aan hierdie bladsy